| Vinnige gids om potgooie af te laai |
| 1. Installeer iTunes 4.9 of 'n podcast kliënt. Probeer een van die
volgende podcast kliënte: iPodder (Mac,Win,Linux), iPodderX (Mac), Doppler Radio (Win) of Nimiq
(Mac). 2. Kyk vir die 3. Copy die link na die podcast feed deur te right click en save link location. In Internet Explorer gebruik jy die Copy Shortcut opsie. In Firefox is die korrekte opsie Copy Link Location. 4. Paste die link location in jou podcast kliënt en begin om af te laai. 5. Met iTunes 4.9: Click op Advanced, subscribe to podcast en copy die link in die boksie. Vrae? Email my by edeheus(a)global.co.za. |