TERUG NA WWW.CYBERSAKKIE.CO.ZA

Webskakels

Airedales

Airedale von der Locher Mühle

My vriende se websites

Martin Prinsloo

Charles Joubert

Jannie & Jeanine Minnaar

Toerisme

AATravel
Die beste SA akkomodasiegids op die Web.

Feeste

Oppikoppi
Indien jy nog nie vir 3 dae in die Bosveld uitgekamp het nie, is hierdie die ideale geleentheid. Moet net nie verwag om in die aand Bosveldgeluide te hoor nie ... Nie meer in Northam nie, maar nou in Pretoria in Augustus. En weer terug Northam toe!
Aardklop
Die eerste Afrikaanse kunstefees in die Noorde. Die tuisblad se kwaliteit was weerspieël in die fees self gehou te Potch gedurende die laaste naweek van September. Gehou in Potchefstroom in September.
Klein Karoo Nasionale Kunstefees
Gehou in Oudsthoorn in April.

Nuus

ClassicFM Business
Transkripsies en RealAudio van Alec Hogg se ClassicFM Business onderhoude kan op Moneyweb se blad gevind word.
Independent Online
Die site laai bietjie lank, maar die nuusdekking is vir my die volledigste.
Movies for Africa
Die beste indeks om te kyk waar jou fliek wys, met nuttige resensies en links na die amptelike websites.
Die Matie Online
Elektroniese uitgawe van die Universiteit van Stellenbosch se studentekoerant.
Matieweb
Tim Müller se breinkind wat interessante plaaslike en internasionale nuus op het.
Die Knoop
'n Unieke indeks van Afrikaanse webblaaie. 'n Moet vir jou Favourites Folder.
Monitor op Radio Sonder Grense
Monitor saai weeksoggende uit op Radio Sonder Grense. Die tuisblad is uniek in die opsig dat jy interessante bydraes kan luister of aflaai in MPEG3 formaat. Onlangs is die redaksie se fotos ook daarop geplaas. Definitief die moeite werd.
CIA World Factbook 1999
Vir enige denkbare inligting oor enige land ter wêreld. Die kaarte van die verskillende wêreldstreke is van baie goeie gehalte en detail.
 
Musiek
Stef Bos
Stef Bos is bekender in Suid Afrika as wat ek gedink het. Sy Beste van Bos CD is 'n aanwins vir jou CD versameling. Hy tree ook binnekort by die KKNK, Oudsthoorn op.
Die Mystic Boer
Valiant Swart is die grootste Afrikaanse rock-kunstenaar van die negentigs. Vind gerus meer uit van hom en luister na sy songs by hierdie tuisblad. Die nie-amptelike webwerf is hier.
R.E.M.
Enigeen wat eenmaal na Automatic for the People geluister het, is lewenslank 'n aanhanger!

Ander interessante plekke

Deon Meyer
Baie netjiese en lekkerlees webruimte. Vir dié wat nie weet nie, hy is onder andere die skrywer van Feniks.
Ain't it cool news
Bietjie mallerige filmresensies
Nelson Mandela Bridge
Die brug se amptelike website