Sateliete, voëls en wassers

Hierdie fotos gaan definitief deurmekaar lyk, maar hulle het 'n doel. Hieronder is eerstens die rede hoekom ek gedurig deur die TV antenna moet regdraai. Ek wil egter weet waarom die voëltjies so vroeg in Januarie bymekaarkom om te migreer?

Dan het hulle op Saterdag 17 Januarie 2001 hierdie reuse satelietskottel in Rosebank geïnstalleer. Wie s'n is dit en wat gaan hulle daarmee maak?

Wie kan raai waar is hulle besig om dié vensters te was???

Terug na fotos