Vallei van verlatenheid
Graaff-Reinet

As studente het ons te laat op Graaff-Reinet aangekom oppad na Stellenbosch, en nooit by die Vallei van Verlatenheid uitgekom nie. Hierdie keer het ek en Ané seker gemaak ons is betyds... Die uitsigpunt is binne 'n natuurbewaringsgebied, vandaar die bokkies oor die pad. Dis net een van daai plekke wat mens moet besoek.

 

Terug na fotos