Red Bull kaskarresies

Die voorbereidings vir die resies het op 13 September 2003 begin met opwarming in Lower Park Drive langs dieretuinmeer. Die volgende dag was Jan Smuts voor die dieretuin gesluit vir die 1st South African Red Bull Box Cart Race !