Mathilda in die Kaap
![]()
Ek en Ané het Mathilda, die Airedale Terrier, op die 24ste Mei in ons huis verwelkom. Sedertdien raak pantoffels onverklaarbaar weg en is haar kousels deur die hele huis gestrooi. Dit is dus nodig om haar baie afleiding te gee in die vorm van vakansie weg van die huis...
![]()
Reisreëlings...

Yzerfontein
Saam met Lara die Weimeraner
Wastyd na die strandeskapades
Mathilda se eerste wyntoer

Gordonsbaai

Kogelbaai


Stellenbosch

Op die gastehuis se stoep




Ons slim hondjie wat TV kyk

![]()