Nuwe fotos

Dit is nou die laaste foto van die Opel, die oggend voor ek hom ingeruil, na 8 jaar se getroue diens as studentekar, werkskar en veral Oppikoppi mobiel!

En 'n paar uur later is ek die trotse eienaar van 'n Renault Clio, Car of the year 2000.