Kaapstad
![]()
Met my onlangse besoek aan Kaapstad was ek ook by Century City langs gewees. En Canal Walk is voorwaar ontwerp om 'n inkopie paradys te wees!
|
|
|
|
|
Bo is Century City, Wimpie wou my so vinnig daar kry dat die foto geblur het... Eers het ek gedink dis die Salvation Army, maar dit was al die tyd die in house band van die Canal Walk! Die Fast Food saal was te groot om op een foto in te pas, gaan kyk self vir die hele prentjie. Hierbo is maar net een van die dakke, en links is die Woolworths kinderspeelpark. Sekuriteit het my byna uitgegooi vir die foto! |
|
Ons almal by die Coffee Shop voor Claremont se Boardmans. Wens ons het in Gauteng 'n plek gehad met sulke gemaklike banke. Hieronder is die onvergelykbare Olympia Cafe net Wimpie wat nie sy lus kan beteuel nie. |
|
|
|
Die eintlike rede vir my Kaapse besoek: Ferdi se troue. En hieronder Jack, Hans se Maltees/Jack Russel en langsaan Tjambo. |
|
![]() |
![]()