Jock Cycle Tour


Die Jock het soos gewoonlik douvoordag
afgeskop by die Pick & Pay sentrum in
Barberton.
Maar dit was nie lank voor die eerste
opdraende letterlik om die draai gewag het
nie!
Baie demotiverend as jy 'n padteken kry wat
impliseer dat die volgende opdraende 19 km
lank is...
Nog ewe fris en vars aan die einde van die
eerste skof.
Ek en Charles voor ons die moordende
tweede skof aangepak het.
Ek dink daar is 'n groot onontginde mark vir
cycle cell kits.

TERUG NA CYBERSAKKIE