Familie
Natuurlik heel eerste ekself en Ané. Wil enigeen raai waar die foto geneem is?

My ouers hier saam met my ma se vierde kind, Bruni

Marina en Lisl (my sussie) afgeneem op Times Square, New York net voor hulle teruggekom het van hulle 2 jaar werksvakansie in London
Die twee boeties, Etienne en Cornel, saam met hulle vrouens, Ané en Celita
Klein Cara de Heus, die eerste kleinkind.