Durban en Clarens

Durban

Charles en ek is einde April af Durban toe gewees vir die Tour Durban. Daar het ons gebly in die eenster hotel, Morningside Lodge. Nou nie iets om oor huis toe te skryf nie, maar baie skoon en sindelik.

Clarens

Meer onlangs het ek en Ané weer 'n besoek by Clarens en Golden Gate afgelê. By die Basotho Cultural village kon ek nie die versoeking weerstaan om my eie trom aan te skaf nie!

Terug na Cybersakkie