Cresta Relaunch
Al was dit 'n miernes op 27 September 2003, was dit baie pret. Vir die relaunch het die winkelvensters modelle in plaas van mannekyne gehad.