www.cybersakkie.co.za

Arniston & die Overberg
2005


Ons het die naweek van 29 April tot 1 Mei tyd gespandeer in Arniston. Net om die draai is ook Struisbaai, Bredasdorp, Elim, Kaap Agulhas en Napier. Hier is die fotos.


Waenhuiskrans


Kaap Agulhas


Kaap Agulhas se vuurtoring was ampertjies jare gelede gesloop.


Die oorstromings van 3 weke vantevore het nog baie lande onder water gehad.


Waenhuiskrans se grot

Kassiesbaai


Die beste boekwinkel in Bredasdorp.


Die hoofpad deur Napier is heeltemal weg met die oorstromings.