Clarens en ander fotos
![]()
Clarens was ons eerste bestemming met die einde 2000 vakansie. Behalwe dat ons in 'n baie lekker gastehuis (Cottage Pie) gebly het, het ons 'n dorpie ontdek wat definitief 'n volgende (langer) besoek gaan vereis.

Die Cottage Pie waar ons gebly het, was teenaan hierdie rotse.
|
![]() |
Een van die vele "kastele" in Clarens. Dalk eendag as ek die lotto wen! En dan ek saam met die Gastehuis se twee Great Danes.

Een van die min kere dat ek nie spyt was oor 'n verkeerde afdraai nie, die sonneblomme het sommer wild in die veld gegroei, maar het mooier in real life gelyk.
En laastens, kloksgewys, Aliwal-Noord, die Spice Girls by Mooiberge padstal, ek en Martin voor hy Atlanta toe is en ek en Ané by Morgenhof.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]()