www.cybersakkie.co.za
Ons Airedales 2005
Ané kla altyd die hondjies kry nie genoeg blootstelling op Cybersakkie nie. Hiermee dus 'n paar van ons gunsteling fotos van Mathilda en Pablo.