Aardklop 2000
![]()
|
Aardklop was hierdie jaar weer 'n groot fees! Hierdie is die kaartjiekantoor waar al die aksie begin. |
|
Die Grafsteensangers... |
|
Die middelpunt van die feesvierings was by die Bult. |

Eugenie Grobler was my gunsteling met Thula-tyd.

Vusi
Mahlasela by die Melville Mardi Gras
(nie Aardklop nie...)
![]()