Berlyn

Berlyn is oor die algemeen een van die vaalste Europese stede met baie konstruksiewerke. Gaan stap deur die indrukwekkende Checkpoint Charlie museum, die Brandenburg Gate en die Bundestag; en jy het Berlyn gesien.

Tempelhof is 'n baie klein lughawe bekend vir die lugbrug van die sestigerjare.

Volgende - Amsterdam

Terug - Praag