Argief 2004
Saterdag, 6 November 2004
- Maputo vakansie
Ek en Cornel was in Oktober na Maputo vir 'n week. Hier is die fotos.
Maandag, 4 Oktober 2004
- Verjaardag wenslys
Click hierbo
- USA Vakansie
- Enigiemand met reiswenke vir vakansie in die VSA moet my asb laat weet.
Woensdag, 16 Junie 2004
- Die eerste ses maande (2004)
- Fotos van hierdie jaar se eerste ses maande.
Sondag, 7 Maart 2004
- Joburg Restaurante
- Die City of Joburg amptelike restaurant listings.
Sondag, 7 Maart 2004
- Coffee Shop Schmuck
- Nog restaurante in Johannesburg. Met 'n twist.
Saterdag, 6 Maart 2004
- Johannesburg middestad koffiekroeë
- Noudat die middestad met woonstelle van tot R800 000 spog moet daar seker ordentlike koffiekroeë wees! Gaan kyk gerus op hierdie bladsy vir 'n paar bekende name, en ook 'n paar minder bekendes.
Vrydag, 5 Maart 2004
- Johannesburg bestuurderslisensie hernuwings
- Enigeen wat al by Langlaagte toetssentum probeer het om sy lisensie te hernu, sal kan getuig van die lang rye en onduidelike aanwysings.
- Dit hoeg egter nie so te wees nie. 'n Satelliet toetssentrum het oopgemaak by die Eyeperoptics optometris, Harrisonstraat 55, grondvloer Bank City tussen Pritchard en Kruisstrate. Maak nou jou afspraak by 838 5718. Dit kos R126 vir die hernuwing en R30 vir 4 fotos as jy nie jou eie het nie.melvill
Dinsdag, 3 Februarie 2004
- Where does the lion sleep tonight?
- Die storie van The lion sleeps tonight soos vertel deur Rian Malan vir Rolling Stone Magazine.
- Daar is ook 'n argief van vorige jare:
- Argief 2003