LEES EERSTE – LEGAL STUFF

Opinies wat op die Cybersakkie bladsye uitgedruk word is die persoonlike opinies van die skrywers daarvan, behalwe waar anders vermeld. Gebruik van enige materiaal, insluitend teks, klankopnames en my fotos, is onderhewig aan outeursreg. Toestemming om dit te gebruik moet van Etienne de Heus verkry word. My opinies oor die reg op hierdie bladsye en in my potgooie is nie regsadvies nie en moet nie as sulks gebruik word nie. Gaan sien jou prokureur vir regsadvies.
Cybersakkie is die naam van ‘n Valiant Swart song op sy 1997 CD, Kopskoot. My website/blog en potgooie is geensins verbind aan Valiant Swart nie. Besoek gerus Valiant se website by http://www.valiant.co.za/ om meer oor hom te lees.

Leave a comment