Namibia Travel Info

Na aanleiding van die Namibia potgooie se gewildheid het dit nodig geword om inligting in ‘n meer toeganklike formaat te gee. Ek gaan hier ‘n streekskaart plaas van Namibia en ‘n paar webskakels met nuttige inligting. Laat gerus kommentaar as daar iets is wat kan bykom.

Kaart van Namibia

Kaart is hier in hoër resolusie.

Webskakels
Cape Cross Lodge
Namibiantravel.com
Free-Air gastehuis
WENK: hulle website het die amazingste interaktiewe kaart van Namibia!

One Comment

  1. Jaco van Tonder:

    Wat ‘n pragtige land! Sukkel net om die land gesien te kry, want elke keer na ‘n paar dae in Namibië, dan is dit reguit Henties toe vir hengel!!! Daar het ek ‘n vriend met die naam Spyker Kruger wat natuurlik een van die legendaries hengel gidse is. Verlang ek dam nou see toe!!!!!!!

Leave a comment