Waar was ek?

Die WordPress SQL databasis het gecrash in Oktober 2015.

Vandag en gister se restore pogings (nie die eerstes nie) het vrugte afgewerp.

Cybersakkie is weer up & running, maar die laaste backup was ongelukkig Junie 2015.

 

Leave a comment