Welkom in die wêreld Inge

4 Comments

  1. Gogga:

    Baie geluk!
    Pragtige addition om julle 5 te maak.

  2. Amanda:

    Sy is pragtig! Baie geluk Etienne & Ane, mag sy net vreugde vir julle bring (en nie te veel slaaplose nagte).

  3. Chris:

    Baie geluk. Mag sy julle genoeg slaap toelaat.

  4. Janie:

    Hello Sakkie…..het lanklaas enige potgooie gemaak of geluister. Teveel dinge het in die laaste paar jare gebeur. Ek het gewonder wie die klein mensie is. Veelsgeluk mag sy vir julle net jare se geluk en blydskap bring!!!

Leave a comment