Die groot swart hond

Dinsdagaand vlieg ek Kaap toe om die groot swart hond te gaan haal. Galina, die Black Russian Terrier, gaan in minder as ‘n maand se tyd deel word van Japsnoet se gesin. Ons het altwee (ek en Ane) grootgeword in hondegesinne. My eerste herinneringe was van Bruno, ook ‘n groot swart hond, Ane s’n was van Brakkies en Rusty, die Spaniels. Japsnoet s’n gaan wees van Pablo en Galina, die Airedale en die Russian Terrier.

Leave a comment