R.I.P.

Mathilda (2003-2010)

4 Comments

  1. Chris:

    Jammer om te hoor man. Sterkte. Ek weet hoe belangrik ‘n mens se troeteldiere word en dis amper soos om iemand in jou famielie te verloor.

  2. Johan de Vries:

    Dit is sad nuus indeed.

  3. Gogga:

    Regtig jammer om te hoor.
    R.I.P Mathilda

  4. cybersakkie:

    Dankie almal. As ons almal maar net soos sy kan leef. Teen die einde het sy elkeen van haar 9 lewens opgebruik, maar lewerkanker het haar kom haal. Sy kon nie meer weghardloop nie.

Leave a comment