CS Potgooi #174 – Sokkerbabalaas

Sokker uiteindelik verby

One Comment

  1. Chris:

    Dag meneer.
    Ja, dit was ‘n lang ruk gewees vandat ek op iemand se blog ge-comment het. Ek was bietjie besig die laaste paar maande. Ek was baie trots op die Slovenian sokker span gewees. Nie te sleg vir ‘n nasie van 2 miljoen mense nie. Nou is dit natuurlik tyd vir julle om die stadiums te betaal. (Watch-now-pay-later) Hier is ‘n berig wat ek vroer die week gesien het oor die finale betaling wat uit eindelik gemaak is in 2006 op’n stadium wat gebou is vir die Montreal Olympics vir 1976! http://www.cbc.ca/canada/montreal/story/2006/12/19/qc-olympicstadium.html
    Ek wonder wanneer Suid Afrika die laaste betaling gaan maak op al ons stadiums? By the way, my vrou maak ‘n bevange Bees stert. Sy slow cook die ding vir ‘n dag. Sal die resep by haar probeer kry. Ek sal jou ook my eie resep stuur vir ‘n warm tamatie slaai, Fantasties as jy van Italianse kos hou.
    Hey, ek skryf nou ‘n opstel hier. Tot later!

Leave a comment