Oranje Boven!

Oranje Boven!

Oranje Boven!

Wie lyk die meeste selfversekerd? Ek of swaer Hans…

2 Comments

  1. Lisl:

    Dra jy nog jou oranje Hollandse baadtjie. Ek sit hier langs Hans op die bank en hy ALWEER sy Duitse hempie aan. Hy is ‘n TRUE SUPPORTER!

  2. cybersakkie:

    Nie na daai 9 geel kaarte in die final nie! Ané dra hom maar as ons met die honde gaan stap…

Leave a comment