Ek hou die meeste van Spanje omdat ek by die werk die span getrek het. Ek moet ook noem dat ek dink die Japenese speel uitstekende en opwindende sokker.
Ek hou van die jokers wat die groot name uitgeskop het en nou vir ons die underdog hoop gee.
Nou ja Gogga, jy sal Woensdag hard moet skree vir Spanje, dan kan jou span teen myne speel in die final!
@Johan – daar was heelwat voorvalle van misdaad teen toeriste en misdaad deur toeriste, soos Paris Hilton wat ‘n zol rook in die parking lot na die Nederland game. Miskien het sy gedink Hollandse wette geld tydens Hollandse games… Maar uiteindelik niks te ernstigs nie.
Gogga:

28 June 2010, 11:55 pmJohan de Vries:
Hoekom USA ? Nou dat Engerlaaaaaanduit die toernooi is, weet ek nie of ek regtig meer lus is om verder te kyk nie.
Baie mense (ek ingesluit) het gedink dat daar baie meer geweld teen die toeriste gaan wees, maar oor die algemeen praat hulle dit net goed.
Brazil vir n wen !!!
29 June 2010, 4:39 pmcybersakkie:
Nou ja Gogga, jy sal Woensdag hard moet skree vir Spanje, dan kan jou span teen myne speel in die final!
@Johan – daar was heelwat voorvalle van misdaad teen toeriste en misdaad deur toeriste, soos Paris Hilton wat ‘n zol rook in die parking lot na die Nederland game. Miskien het sy gedink Hollandse wette geld tydens Hollandse games… Maar uiteindelik niks te ernstigs nie.
4 July 2010, 6:10 pm