CS Potgooi #171 – Wêreldbeker Manie

Let the games begin.

2 Comments

  1. Gogga:

    Wel dit is mos alles deel van die Afrika experience, Nou kan hulle geld spaar om nie ‘n spesiale toer te vat Soweto toe nie, Die township toer is ingesluit in jou Gautrein kaartjie.

    Kan jy dink na die wereldbeker hoeveel van die stasies gaan nog soos stasies lyk.

  2. cybersakkie:

    Sedert die potgooi het die Gautrain begin ry en ons het dit laas naweek gaan uitprobeer. Alles is baie beskaaf en modern en ek dink die kaartjiepryse gaan die meeste mense in taxis en busse hou. En ek dink Soweto is met die wêreldbeker ‘n toeriste attraksie, met die groot games almal in Soccer City en moenie die Super 14 Final vergeet wat ook in Soweto was nie!

Leave a comment