CS Potgooi #170 – Tech uit Amerika
Ek en Martin in Amerika gesels oor iPad apps.
Jammer vir die ego op Martin se stem, volgende keer sal ek ‘n headset gebruik.
Welkom by my cybertuiste!
Ek en Martin in Amerika gesels oor iPad apps.
Jammer vir die ego op Martin se stem, volgende keer sal ek ‘n headset gebruik.
Johan de Vries:
Ek is n groot fan van (alles) Apple, maar sukkel nog om gaande te raak oor die iPad. Ons kan van Vrydag af een hier in die UK koop, maar met alles wat ek gelees en geluister het, kan ek nog nie my mind opmaak of ek nou regtig een nodig het nie. Nooit gedink ek sal dit van enige Apple produk se nie, maar vir wat ek dit sal wil gebruik, gaan dit nie werk nie. Miskien later, as almal nou oor die koors gekom het, sal ek weer daarna kyk.
Het lekker geluister na julle 2 ….. hoop dit gaan n gereelde episode raak.
26 May 2010, 1:57 pmcybersakkie:
Ek het die comments vir Martin aangestuur – hy was baie verras! Ons beplan dit meer gereeld, watch this space…
26 May 2010, 11:06 pm