Hello daar. Ek het net gedink ek sal jou gou laat weet ek het jou potgooi geniet. Tot laat laas jaar het ek ook maar net alles geglo wat hulle vir my vertel het oor Globale Aardverwarming. Ek meen, hoekom sal hulle nou lieg daaroor, dit is dan so ‘n goeie saak? En net daar lê die geheim. Soos hulle sê “Follow the money!” Ons praat hier oor Biljoene. Maar dit gaan nie net oor geld nie, daar is ook ‘n baie sinister doel agter dit alles. Die geld is net afbetaling vir die wat inval met die plan. In elk geval, as jy bietjie meer van ‘n gebalanseerde idee wil kry, kyk bietjie na die onderhoud met Lord Monckton. Dit is die moeite werd.
Ek stem 100 met jou saam oor Global Warming – en hoe mense opgesweep raak deur die pers (en regerings) om almal die “global warming” te beveg. Daar sit meer daar agter as wat ons dink … maar soos Cris se, follow the money.
Ek is van mening dat ons teen die natuur veg, in plaas van om saam met haar te gaan. Alles werk in n natural siklus, so die aarde sal warmer word, en dan weer afkoel. Die see sal rys, die polar caps smelt, en dan sal dit weer opys. Die natuur bestaan uit n siklus, wat al vir duisende jare aan die gang is, en nou druk mense hulle neuse in, en alaml klim op hulle bandwagon, die skape volg, en as jy begin vra hoekom, dan word jy as n non-believer gebrandmerk, of n “Flat Earther” genoem ….. (http://www.infowars.com/al-gore-climate-change-skeptics-are-flat-earthers/)
Eerder n flat earher as n skaap wat blindeloos volg !
Dankie aan beide van julle vir die links. Ek het na die Monckton onderhoud en ‘n paar ander debunking videos gaan kyk en is verstom hoe lank hierdie inconvenient lie al aan die gang is. As dit 40 jaar vir ddt gevat het, het ons seker nog so 20 jaar van belasting geld mors oor. Dan gaan iemand net die volgende krisis uitdink.
Ek kan nou nie ernstig sê dat die mensvreter tonele my geskaad het nie, dit was daai akteur se verdiende loon. Die hoogtepunt van ‘n akteursloopbaan sou ek sê!
Chris:

http://www.youtube.com/watch?v=JBQYlIikLBM
29 March 2010, 11:37 amJohan de Vries:
Ek stem 100 met jou saam oor Global Warming – en hoe mense opgesweep raak deur die pers (en regerings) om almal die “global warming” te beveg. Daar sit meer daar agter as wat ons dink … maar soos Cris se, follow the money.
Ek is van mening dat ons teen die natuur veg, in plaas van om saam met haar te gaan. Alles werk in n natural siklus, so die aarde sal warmer word, en dan weer afkoel. Die see sal rys, die polar caps smelt, en dan sal dit weer opys. Die natuur bestaan uit n siklus, wat al vir duisende jare aan die gang is, en nou druk mense hulle neuse in, en alaml klim op hulle bandwagon, die skape volg, en as jy begin vra hoekom, dan word jy as n non-believer gebrandmerk, of n “Flat Earther” genoem ….. (http://www.infowars.com/al-gore-climate-change-skeptics-are-flat-earthers/)
Eerder n flat earher as n skaap wat blindeloos volg !
29 March 2010, 12:00 pmcybersakkie:
Dankie aan beide van julle vir die links. Ek het na die Monckton onderhoud en ‘n paar ander debunking videos gaan kyk en is verstom hoe lank hierdie inconvenient lie al aan die gang is. As dit 40 jaar vir ddt gevat het, het ons seker nog so 20 jaar van belasting geld mors oor. Dan gaan iemand net die volgende krisis uitdink.
29 March 2010, 9:47 pmJohan de Vries:
Ek het die vandag op die bbc se website gesien, http://news.bbc.co.uk/today/hi/today/newsid_8594000/8594561.stm
31 March 2010, 5:19 pmCarlos:
Sprokie vir ‘n Stadskind
As die reën van stof en roet verby is
En die rook verwdyn,
Sal daar in die sterrelose hemel
‘n neonboog verskyn.
En kyk maar goed, want as jy hom vind,
Vertel ek vir jou ‘n sprokie, my kind,
Van ‘n skatkis, met ou kettings gebind,
Aan die neonboog se punt.
Volg hom elke nag oor swart riviere,
Oor kranse van beton;
As jy aanhou stap, tien duisend ure,
Sal jy dalk daar kom.
Maar hier moet jy jou nimmer laat bind,
Want, so lui die ou-ou sprokie, my kind;
As jy geluk en vreugde wil vind,
Soek die neonboog punt.
Volg hom elke nag oor swart riviere;
10 April 2010, 1:39 pmKyk nie éénmaal om.
Dalk vind jy die land van bloue saffiere…
En dalk ‘n brokkie son.
Carlos:
Ek’s bly nog iemand het darem die boek op my aanbeveling gelees.
Gus voel natuurlik hy is permanent geskaad na die mensvreter tonele.
Ek het tot my ma gekry om die boek te lees. Selfs sy is nou half skepties, maar hulle het darem nog steeds hulle sonverthitte geyser laat installeer.
10 April 2010, 1:49 pmcybersakkie:
Carlos, dankie vir Koos se woorde…
Ek kan nou nie ernstig sê dat die mensvreter tonele my geskaad het nie, dit was daai akteur se verdiende loon. Die hoogtepunt van ‘n akteursloopbaan sou ek sê!
23 April 2010, 10:48 pmMachiel:
Ek trek nou hier! Ek het hierdie potgooi ontsettend geniet!!!
8 July 2010, 4:39 pm