CS Potgooi #156 – Bakgat Braai

4 Comments

  1. Johan de Vries:

    Hourskool werk goed, en bricketts ook natuurlik, maar niks kom naby n stukkie hout (rooi krans of Nam doring hout nie !) om mee te braai nie.
    Dis al wat ons hier op die Eiland kan kry, bricketts en houtskool. EN in die winter kan jy dit glad nie kry nie, tensy jy goed opstock oor die somer.

  2. Jaco van Tonder:

    Ek is bly jy het die houtskool geniet, skuus, ek is die eienaar van Bakgat Braai.
    Ons het natuurlik ook brikette soos die Charka wat jy genoem het, maar ek sal nie van my kant af wil vergelyk nie, ek los dit maar vir my kliente. Probeer dit gerus een of ander tyd, lyk soos die rooi charcoal sak, maar net blou.
    As jy op facebook is kan jy my join by Bakgat Braai.
    Mag jy vele goeie braai’s in die toekoms hê!

    Bakgat Groete

    Jaco van Tonder
    0837791040

  3. Jaco de Beer:

    Hi Jaco
    Wil graag weet….. Ek het ‘n lodge en wil graag groot maat charcoal en brikette by julle koop, ten minste 150 sakke per maand. Ek het jou selfoon nommer, maar ek dink dis meer formeel oor email. Het jy dalk ‘n email adres waarby ons in kontak kan bly. Ek kort pryslyste en/of die moontlikheid van aflewering op n maandelikse basis.
    Groete
    Jaco de Beer

  4. Neill Theunissen:

    Ek wil charcoal en briquetts koop op groot maat kan jy my skakel asb.

Leave a comment