Baie waar wat jy se, n dier se “liefde” ken geen perke nie. Solank die dier weet jy is die pack leader het jy nie n probleem nie, maar as hulle jou begin regeer ….. (ek sluit nou “huis diere” ook in by dit – en die statement gaan my seker baie kilo alpha kilo besorg !)
Niks verkeer met n Nokia nie, was my foon van keuse gewees voor ek my iPhone gekry het. Anja vry nou kwaai na my iPhone as ek myne upgrade na die 3 Gs toe …..
Jy het my nou baie lus gemaak vir daai wildsvleis boud, veral met die gin bessies – of miskien is em meer lus vir n bietjie G & T nou op die oomblik ….. nou is ek deurmekaar. Wat van n combo van die 2 ……
Johan de Vries:

18 July 2009, 10:38 pmJanie:
Klink of jou hart so deur jou maag loop!!
25 October 2009, 12:28 pm