CS Potgooi #145 – Amazing Grace

Amazing Grace

Los gerus jou kommentaar hieronder…
Lengte: 27:34
Grootte: 27MB
Direkte aflaai
RSS Feed
Saturday, July 4th, 2009 My Potgooinotas

4 Comments to CS Potgooi #145 – Amazing Grace

Johan de Vries
July 6, 2009

Ek het lekker na jou gesit en luister vanoggend op die trein werk toe, en so oor n paar dinge laat dink weer. Een dig wat by my vasteek is 1989 – een van die beste jare van my lewe. Was n mal jaar gewees vir my, en as ek weer enige tyd kan oorhe, sal dit beslis 1989 wees. Kyk na die post wat ek so n ruk terug gemaak het – sommer net so n kort en vinnige opsomming van 1989 (http://devries-inter.net/blog/?p=185)

[...] luister vanoggend na Cybersakkie se potgooi, en daain noem ky onder andere 1989 – was n moerse cool jaar vir my [...]

brandveiligheid
July 11, 2009

Jullie zuid afrikanen hebben wel een mooi taaltje :) . Groetjes uit Nederland.

Janie
October 25, 2009

Dankie….ek het lekker geluister….en baie interessant….a bietjie diep sou ek sê.

Ek is nou besig om op te vang met al die potgooie wat ek gemis het gedurende die somer.

1989 in Oktober was dit presies 20 jaar gelede wat ek SA verlaat het. Dit was vir my ‘n besondere cool jaar gewees. Ek sou dit graag weer wou herleef vir sommer baie redes.

Groete

Leave a comment

Spel rebyc agteruit