Poffertjiepan – die woord tickle my omtrent, weet nie hoekom nie, wil my doodlag daarvoor. Seker besig om mal te word dink ek.
Hoe maak jy nie n paar poffertjies nie, en neem n video op daarvan. (ek verstaan nie lekekr dat jy 2 gekoop het nie !?)
Win7 – wat kan ek se. Ek het dit pobeer, en moet herken dit lyk na n groot step up vanaf Vista. Of dit die truuk gaan doen vir Microsoft weet ek nie, maar ons sal sien wat gebeur. Gaan kyk op die website, http://www.windowswatch.co.uk/windows_7/ hier vertel hulle jou meer daarvan, ie gebeur as die trail klaar is ens.
Ja, ons het daai aand lekker gechat oor Skype, en ek het die yard gesien (en waar die swembad was !) selfs saam n dop (of 2) gedrink as ek reg ondou !
Sou nou wag ek vir die Poffertjie Video in groot afwagting …. !
Die saak staan só. Saam met die poffertjieoan het ek ‘n poffertjiemengsel gekoop wat opgebruik is voor ek jou versoek vir ‘n poffertjievideo gekry. Nou moet ek Wikipedia.nl vertrou vir ‘n resep. Sodra dit op die proef gestel is sal ek die poffertjieproses van begin tot einde verfilm en publiseer!
Johan de Vries:

15 June 2009, 5:04 pmcybersakkie:
Die saak staan só. Saam met die poffertjieoan het ek ‘n poffertjiemengsel gekoop wat opgebruik is voor ek jou versoek vir ‘n poffertjievideo gekry. Nou moet ek Wikipedia.nl vertrou vir ‘n resep. Sodra dit op die proef gestel is sal ek die poffertjieproses van begin tot einde verfilm en publiseer!
23 June 2009, 8:50 pmcybersakkie:
Intussen kan jy ‘n Bing video search doen op poffertje let op die spelling.
23 June 2009, 8:52 pm