WP comment plug-in

Na aanleiding van Machiel se opmerkings op die Uitsaaines Live: Machiel en Charlene het ek ‘n nuwe spam oplossing vir my comments geïmplementeer en die Vic Falls potgooi titels genommer op die rss feed.

Laat my asb weet indien enigeen probleme ondervind met die comments, LW, dis níé meer nodig om te registreer nie.

Die WP plug-in is WordVerify .

5 Comments

  1. Machiel:

    Ag man, nou voel ek so “demanding”! En vanaand sit ek nogals agter die pc waar ek la-a-ank terug op geregistreer het en die vinkie aangesit het dat hy my automaties moet inlog! Ek is dus nou wél ingelog en kan nie eers toets of jou plugin werk nie…

    Dit was sleg om nie te kon sien wat julle alles gesels in die kletskamer nie. Ons het sowaar gister vergeet om jou te luister, maar sal probeer onthou, volgende week.

    Groete!

  2. Machiel:

    Die eintlike comment wat ek nou al só lank wou vra is: is daai ‘n dun agterbeentjie, of is dit ‘n dik stert op daai olifant? :-)

  3. Klei Lat:

    Nou dat jy daarvan praat, die olip-fant het net 3 bene . . . . . en ek sien dit nou eers vir die 1st keer.

    en ek is seker dis nie n “dun beentjie” (of stert !!) nie !!!!! Tensy die foto ge-photoshop is, anders is hier iets nie lekekr met “grootvoet” nie . . afhangend (no punn !) of Mev Olip-fant dan ook so dink ;-)

  4. Administrator:

    Machiel, kom ons stel dit só, hierdie olifant se panda blue movie is ‘n seekoei wat wei! Kry jy nie eerder die arme seekoei jammer nie?

  5. Administrator:

    En hierdie is die oorspronklike foto wat ek geneem het, belowe, niks is gephotoshop nie! (Oorspronklike foto)

Leave a comment