My eerste post
Na vele probeerslae het ek WordPress nou uiteindelik aan die gang gekry met die hulp van Charles en Johann. Kom ons kyk hoe gaan dit.
Welkom by my cybertuiste!
Na vele probeerslae het ek WordPress nou uiteindelik aan die gang gekry met die hulp van Charles en Johann. Kom ons kyk hoe gaan dit.
charles:
Geluk! Hoop jou nuwe tuiste bring jou baie vreugde.
11 September 2005, 12:49 amboerseun:
Baie geluk. Nou kan mens lekker vrae post vir die Potgooie en als.
Groete
Boerseun
11 September 2005, 2:28 pmKraai:
Jou website blog is baie meer user friendly as die ou site, baie geluk, sien nou kan ons kommunikeer. Ek gebruik dieselfde program vir my eie blog by : http://www.kraaipromosies.co.za/kraaiblog en jy kan maar ook daar bietjie gaan loer, en my dalk weer wys maak oor hoe om die agtergrond prentjie op die blog header geplaas te kry.
12 September 2005, 1:19 pmAdministrator:
Antwoord op Kraai se vraag: die default location van die blog header se agtergrond prentjie is by /wp-content/themes/default/ images. Maak seker dat jou nuwe prentjie dieselfde naam as die oue het. Dis ‘n baie onelegante oplossing, eendag sal ek nog daarby uitkom om te leer om self templates te create. (Wie herken die katedraal in my header?)
12 September 2005, 2:00 pm