Archive for April 2010

CS Potgooi#168 – Boeke

Boeke

Die lang arm van die gereg – afgekap

Beeld se spotprent op 1 April was nie ‘n April gekkedag grap nie – dit het gevolg op ‘n week waarin verskeie senior vervolgingsgesag aanklaers se status verlaag is. Die gemene faktor tussen hulle – medepligtigheid aan die destydse vervolging van JZ, of die weiering om ongeregverdigde opdragte van bo te volg.

Beeld Spotprente

Afgekap

Afgekap

CS Potgooi #167 – Fisiologie van vrees

Die fisiologie van vrees