Archive for December 2008

CS Travel – Mauritius Deel 3

Hierdie keer gesels ek oor die 2 eilandbesoeke

Direkte aflaai:

CS Travel – Mauritius Deel 3

CS Travel – Mauritius Deel 2

Ané het hier en daar saamgesels oor ons besoek aan La Vanille en Port Louis.

Direkte Aflaai

CS Travel – Mauritius Deel 2

CS Travel is terug!

Dis weer daardie tyd van die jaar – ons is terug van ons reise en daar het 3 potgooie die lewe gesien in Mauritius. Ek gaan hulle op beide die CS Potgooi feed en CS Travel publiseer – hou dit in gedagte as jy op altwee ingeskryf is. Daar sal binnekort ook ‘n foto update wees van ons besoeke aan Ile aux Serfe, Ile de deux cocos, La Vanilee, Port Louis en nog meer.

Die RSS feeds is hier

Direkte aflaaie:

Mauripot 1 – Desember 2008

Fotos van 2008

Na vele versoeke het ek vandag se vakansiedag aftyd gebruik om my digitale fotos te sorteer en ‘n paar nuwe directories op te laai.

Die volgende fotos is nuut:

Huisverbeterings Fase Twee

Mense

Plekke

CS Law #67 – Wat sê die reg?

NUUS
COPE: uitspraak voorbehou en OVK onttrek
ANC: Nog ‘n dringende aansoek word verwag
Dullstroom man skuldig aan moord op sy vrou
Uitleweringswetgewing môre in Konstitusionele hof
Tronkbende misluk in aansoek om nie geskuif te word nie
The Grand wil polisie aanvat vir klopjag
Wouter Basson vat mediese raad hof toe
Beeste in polisiekantoor

JURIESAAK
Wanneeer gee alibi aanleiding tot redelike twyfel?

ANDER SAAK
Advokaat wat prokureur se werk doen word gestraf

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 50:46 lank en 37MB groot om af te laai.

CS Law #66 – Wat sê die reg?

NUUS
Najwa Petersen skuldig bevind
Winikhaya gaan Konstitusionele Hof toe
Kimberley musiekrowers aangekeer
Cope saak volgende Woensdag in die hof
Herschell Gibbs se dronkbestuur verhoor volgende jaar in die hof
Motorkaping saak aangeklaagdes vry na hofsaak warboel
Chauke makker na 11 jaar aangekeer
Deportasie saak van Appélhof rol geskrap
Presidensiële kalkoen begenadig

JURIESAAK
Was daar redelike twyfel?

ANDER SAAK
Winikhaya verloor lotery saak in Appélhof

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 50:46 lank en 35MB groot om af te laai.