26th November 2008, 10:22 pm
NUUS
Strafbare manslag saak teen Condor bestuurder uitgestel
Regverdigheidshof moet beslis oor BEE aanstelling
SANDF klerk vra verlof om Minister te dagvaar
Zuma appél Vrydag in Appélhof
Dringende aansoek geliasseer om COPE se naam te stop
Noorweër vir 61ste keer voor hof sonder bestuurslisensie
Indiese hof tik dokter oor vingers vir swak handskrif
Hof verskoon ernstige fout in testament
Lesbiese soldaat kry 200 000 pond skadevergoeding in Engelse hof
JURIESAAK
Is eggenote vermoor of per ongeluk geskiet?
ANDER SAAK
‘n Postiewe handelsbeperking beslissing
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 44:36 lank en 28MB groot om af te laai.
15th November 2008, 09:55 am
Nokia se Sportstracker
94.7 uitstalling
Emmarentiatuin ‘n sprokieswêreld na die reën
Janie se potgooi by http://janie0404.podomatic.com/
RSS: http://janie0404.podomatic.com/rss2.xml
Los gerus jou kommentaar hieronder…
Lengte: 19:58
Grootte: 14MB
15th November 2008, 01:36 am
Vandag by die 94,7 Cycle expo trek hulle my nader by die nokia stalletjie en stel my voor aan Sportstracker. Jy laai dit af op jou GPS Nokia selfoon en dan word jou oefensessie in real time gestuur na:
http://sportstracker.nokia.com/
waar die GPS data op Google Maps gewys word.
As jy my wil sien fietsry Sondag, gaan soontoe, click op communities en soek vir Cybersakkie.
Laat my weet as julle my gesien het!
12th November 2008, 10:28 pm
NUUS
Mbeki se konstitusionele hof aansoek van die hand gewys
Sunette Bridges kry skadevergoeding, maar nie vir trourok nie!
Australiese dwelmhandelaars kry herverhoor na regter slaap in hof
13jarige Britse meisie kry hofbevel teen hartoorplanting
Israeli soldaat 21 dae tronk toe na gaap
Spanje weier Osama bin Laden se seun asiel
Amerikaanse hooggeregshof hoor saak teen vloekwoorde op televisie uitsendings
JURIESAAK
Moet handelsbeperking teen verkoopsman afgedwing word?
ANDER SAAK
Is dokters aanspreeklik indien ma nie voor geboorte gewaarsku word van liggaamlike gestremdheid
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 41:49 lank en 28MB groot om af te laai.
5th November 2008, 11:00 pm
NUUS
Appelheof gee datum vir Zuma appel
SA Polisie gevra om te help met verdwyning van Oostenrykse toeris
Kinder misdadigers uitgesluit van minimum vonnis wetgewing
Nuwe Justisie belowe om humeure in Hooggeregshof af te koel
Laaste 7 Jeppe aangeklaagdes skuldig
ANC vra dringende interdik teen gebruik van SANC naam
Staatsaankler in hoe profiel dwelmsaak bedank voor verhoor begin
Japanese man begin petsie om strokieskarakter te trou
JURIESAAK
Mag geskeide pa daarop aandring dat sy Afrikaanse kind in Engelse skool bly?
ANDER SAAK
Eiendomsagentekommissie: moet agent kommissie terugbetaal as hy sonder Getrouheidswaarborgfonds sertifikaat ‘n huis verkoop
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 46:40 lank en 27MB groot om af te laai.