Archive for March 2008

CS Law #43 – Wat sê die reg?

NUUS
Appélhof vat bordeeleienaar se huis weg
Staatsaanklaer mislê klagstaat – verdinkte konstabels loop vry
Pomfret hervestigings stopgesit deur hof
Xenofobie moorde in Atteridgeville – aangeklaagdes in hof
Perlemoenverbod deur hof in stand gehou
Engelse koerant moet McCanns 550 000 pond betaal!
Italiaanse piranha sirkus toegemaak – eienaars gearresteer

JURIESAAK
Moet Radio Pretoria se uitsaailisensie toegestaan word?

ANDER SAAK
Bordeelsaak onder die kollig
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 45:21 lank en 31MB groot om af te laai.

CS Potgooi #123 – Woorde

Koffie, Linus Thorvalds, die Obama verskynsel en Potgooi 2.0

Lengte: 33:44
Grootte: 23.2MB
Direkte aflaai
RSS Feed

CS Potgooi #122- eeepc

My nuwe speelding, die eeepc van Asus
Lengte: 11:54
Grootte: 8.2MB
Direkte aflaai
RSS Feed

CS Law #42 – Wat sê die reg?

NUUS
Weens tegniese probleme het die nuusbrokkies nie die program gemaak nie.
JURIESAAK
Jurie moet besluit of trustee van Mediese fonds moet opdok vir onwettige betalings

EGSKEIDINGS
Impak van nuwe kinderwet

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 37:40 lank en 26MB groot om af te laai.

CS Law #41 – Wat sê die reg?

NUUS
Muckleneuck dwelmnes hofaansoek
Najwa Petersen borgaansoek geweier
Shaik-saak draai weer in Konstitusionele hof
Scottsburgh landdros voer hofverrigtinge in Zulu alleen
TKZ Kwaito ster Tokollo Tshabalala in Gaborone hof vir strafbare manslag
Diskriminasie in Belgie met boerkini
EU beboet Microsoft met rekord 899 miljoen Euro

JURIESAAK
Mag huiseienaar advertensiebord vertoon langer as toestemmingstydperk?

ANDER SAAK
Weereens burereg – die boer wat sy buurman wil verbied om Blouwildebeeste aan te hou.

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 48:16 lank en 33MB groot om af te laai.