26th January 2008, 10:43 pm
NUUS
Lekota kry R5000 boete vir vinnigry
Hoërskool Ermelo se appél van die hand gewys vir Afrikaans alleen onderrig
Top skerpioen gearresteer vir dronkbestuur – saam met bendebaas
Diana – ongeluk: lyfwag vertel hof hy onthou niks nie
JURIESAAK
Moet Kuruman oproermakers skuldig wees aan strafbare manslag EN openbare geweld?
ANDER SAAK
Die Appélhof lê die reg neer wanneer beslag gelê kan word op vir ‘n voertuig as straf vir verkeersoortreding.
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 53:16 lank en 37MB groot om af te laai.
26th January 2008, 09:42 pm
Leg of Lamb met Risotto
Lengte: 18:02
Grootte: 12MB
20th January 2008, 07:06 pm
Ek het laasjaar baie min fotos opgelaai, so hier is ‘n paar van my gunstelinge.
Click hier vir die album: Gunstelinge 2007
19th January 2008, 09:18 pm
Wakkerstroom hoenderborsies
Lengte: 9:09
Grootte: 6MB
19th January 2008, 03:07 pm
NUUS
Klagtes teen Gerrie Nel teruggetrek
Jackie Selebi moet op 30 Januarie homself oorgee in Randburg hof
Zuma skik op R50,000.00 met Rapport in lasteraksie - maar nog R62,950,000.00 se eise uitstaande!
Terror Lekota Sondag gearresteer vir spoed by Grassmere tolplaza
Marion Jones kry 6 maande tronkstraf vir FBI leuens
Speaker van Groenland se parlement bedank weens klagtes van betasting…
JURIESAAK
Verbruikersbeskerming: is koopkontrak met bouer ongeldig as bouer nie by NHBRC (National Home Builders Registration Council) geregistreer is nie?
ANDER SAAK
Die konstitusionele hof besluit wanneer die Media hofverrigtinge in klank en in beeld kan uitsaai.
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 40:12 lank en 28MB groot om af te laai.
12th January 2008, 12:20 am
Morele vesel
Lengte: 8:24
Grootte: 6MB
12th January 2008, 12:14 am
NUUS
Publieke skaamte vonnis van Oos Kaapse reeksbedrogpleër hersien
Tony Yengeni kry hoe ANC pos
Hoof van Skerpioene ondersoekspan op borgtog vrygelaat
ENGELAND: Moordverdagtes in Madeleine McCann saak beplan film
ENGELAND: EU mededingingskommissie beveel Apple om eenvormige prys vir musiek aflaai in Europa te vra
JURIESAAK
Moet eienaars van Transkeise Wildekus vakansiehuise uitgesit word?
ANDER SAAK
Motorruit verskaffer in die moeilikheid by BMW
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 55:59 lank en 38MB groot om af te laai.
3rd January 2008, 08:17 am
NUUS
Zuma op 4 Augustus 2008 in hof op 16 klagtes
James Dalton aangekla van poging tot moord op sy vrou
FBI nog steeds op soek na DB Cooper
Regter in Florida in Halloween drag vir moordverhoor – kan jy dit glo?
Britney Spears se 16 jarige suster swanger – moet die 18 jarige pa tronk toe gaan omdat hulle te jonk is?
Laaste fase van vuurwapen lisensie hernuwings breek aan
JURIESAAK
Is eienaar van Taz, die Chow hond, aanspreeklik vir skade as Taz ‘n 4 jarige kind byt?
NUWE WETGEWING
Seksuele Misdrywe Wet in werking sedert Desember
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 52:42 lank en 36MB groot om af te laai.