Archive for December 2007

CS Law #33 – Wat sê die reg?

NUUS:
Vrou (33 jaar) gearresteer na sy op Sinterklaas se skoot sit
Australiese Sinterklaas afgedank
Ouers dreig met litigasie oor Kersvader ontbyt by publieke skool
Amerikaanse man wen hofsaak om sy naam te verander na Santa Claus!
Die Noord Pool Konferensie kyk na Sinterklaas se regsprobleme
JURIESAAK:
Lynch v. Donnelly (1983)
Is Kersfees toneeltjie (kersfeesboom, takbokke en Sinterklaas) ongrondwetlik in Amerika?
Wat se ons grondwet? Dobbel op Kersdag verbode, of nie? Gold Circle v Premier Kwazulu Natal
KERSFEES BLUES
Kersfees waarskuwings uit Amerikaanse regsgeledere – afdankings en kantoorpartytjies…

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 54:38 lank en 37MB groot om af te laai.

CS Potgooi #114 – Einde van die jaar

Einde van die jaar

Lengte: 20:11
Grootte: 14MB
Direkte aflaai
RSS Feed

CS Law #32 – Wat sê die reg?

NUUS
Selebi blykbaar nie gearresteer nie
Tikbende het moontlik Lotz moord gesien…
Najwa Petersen se 2de borgaansoek van die hand gewys
Eugene de Kock se aansoek om publikasie van boek te keer van die hand gewys
Verlore kanovaarder duik weer op in Engeland na 5 jaar – vrou gearresteer
Nog ‘n Milosevic gevonnis vir 33 jaar vir Serbiese oorlogsmisdade
JURIESAAK
Is Verimark skuldig aan handelsmerkskending vir gebruik van BMW motor in politoeradvertensie?
ANDER SAAK
Die Konstitusionele hof se uitspraak in Baba R saak bekend gemaak laas Donderdag. Wat het die hof besluit oor inter staat aannemings?

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 50:03 lank en 34MB groot om af te laai.

CS Law #31 – Wat sê die reg?

NUUS:
Fred van der Vyver onskuldig bevind aan moord op Inge Lotz na 9 maande verhoor
Tony Yengeni dronkbestuur toesmeerdery het begin…
Ma en Pa kan weer die lat uithaal na verbod op lyfstraf nie die Kinderwet haal nie
Mohammed teddiebeer juffrou vrygelaat na 9 dae in tronk
Tweety, Mickey Mouse en Donald Duck ge subpoena om in Napels hof te getuig
Abdul Rahman al-Lahem, Saudi prokureur, dalk geskors omdat hy bendeverkragting slagoffer berteenwoordig het.
JURIESAAK:
Is aspirant paramedikus ‘n werknemer van ER24 en geregtig op vergoeding van ER24 na motorongeluk oppad na ongelukstoneel? Of moet Ongevallekomissaris sy eis betaal?
ANDER SAAK:
Is motorfietsryer nalatig as hy uitswenk vir stilstaande voertuig en in kop aan kop botsing beland?
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 53:09 lank en 36MB groot om af te laai.