28th November 2007, 10:32 pm
NUUS
Tony Yengeni gearresteer onder verdenking van dronkbestuur.
Staat kan moontlik verkeersoortreders se bates konfiskeer.
Natalse Regter se Mercedes S500 geskut weens versuim om lisesnsieskyf en nommerplaat te vertoon
Uit die buiteland: Britse onderwyseres in Sudan gearresteer omdat haar klas ‘n teddiebeer Mohammed gedoop het!
JURIESAAK
“The unlikeable Mr Roberts” – Is Sunday Times skuldig aan laster weens koerantberig?
ANDER SAAK
Helder lig wat skyn op buurman se eiendom bring huiseienaar in moeilikheid…
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 52:43 lank en 36MB groot om af te laai.
27th November 2007, 08:17 am
Next en Philip K Dick
Lengte: 16:18
Grootte: 11.2MB
23rd November 2007, 05:17 pm
NUUS
Motoris kom lig af na anti-spoedlokval apparaat ontdek is
Regter Motata met volle betaling op spesiale verlof terwyl hy wag vir verhoor
Wees versigtig as jy diskrimineer teen huurders…
JURIESAAK
Moet vlootkaptein wat van bevordering ontneem is ‘n salarisverhoging gegee word?
ARBEIDSREG
Wat jy moet doen as jy onregverdig ontslaan word.
Wanneer kan jy gedurende ‘n proefperiode ontslaaan word en hoe.
Wat is die prosedure met personeelverminderings.
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 54:11 lank en 37MB groot om af te laai.
14th November 2007, 10:26 pm
NUUS
Mededingingstribunaal – beboet Tiger Brands R99milj – Komatiland Forest Co kan R70milj beboet word
Dronkbestuursake: Motata uitgestel tot Julie 2008 en McBride uitgestel tot Maart 2008
Zuma verloor al sy appélle in die Appélhof
Johannesburg aktekantoor uitgesit uit kantore
JURIESAAK
Was verkragter skuldig?
ANDER SAAK
Stewart v Botha- Is daar ‘n aksie vir “onregmatige lewe” in die SA reg? (Waar ‘n dokter versuim om voornemende ouers in te lig dat hulle kind gestrem gaan wees, en hulle dus nie die opsie gehad het om die swangerskap te beëindig nie.
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 50:07 lank en 34MB groot om af te laai.
7th November 2007, 11:03 pm
Nuus:
Noseweek tydskrif wen saak teen FirstRand
Regter Motata se verhoor gaan voort
Die verweer se slotargumente in Inge Lotz moordverhoor
Arrestasie by Oprah Winfrey se Leierskap Akademie
Juriesaak
Pakane v S
Jurielede kan Crime Scene Investigators (CSI’s) wees vanaand en besluit of 3 polisiemanne se appél moet slaag
Ander saak:
Aventura v Jackson – hoe gemaak as jou buurman weier om jou ‘n reg van weg oor jou grond omringde (landlocked) eiendom te gee…
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 54:01 lank en 37MB groot om af te laai.