Archive for October 2007

CS Law #26 – Wat sê die reg?

Nuus:
Inge Lotz moordsaak – beskuldigde getuig
Sunday Times redakteur gaan nie meer gearresteer word nie
Patricia de Lille se SMS crimen inuria saak

Juriesaak
Moet die hof oumas en oupas toegang gee tot kleinkinders?

Ander saak: Eers wil Amerikaners ‘n SA kind aanneem, nou moet die hof besluit of ‘n SA kind teruggestuur moet word na sy Australiese pa…

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 42:11 lank en 33MB groot om af te laai.

CS Potgooi #112 – Psycho

Psycho en ander movies

Lengte: 7:22
Grootte: 6.8MB
Direkte aflaai
RSS Feed

CS Law #25 – Wat sê die reg?

Nuus:
Baba R word aangeneem!
Die Pikoli Saga – en die Agliotti/Hassif kinkel in die kabel
Juriesaak:
Dendy v Universiteit van die Witwatersrand
Kan jy skadevergoeding vir krenking van jou waardigheid eis as jy nie die bevordering kry wat jy verwag het nie?
Die regsimplikasies van epos grappe na aanleiding van Maandag se Groot Storm epos waarskuwing – 2001 S v Conradie

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 48:37 lank en 33MB groot om af te laai.