29th September 2007, 10:11 pm
1. Central PArk
2. Luck dragon
3. Lentereen
4. Bank recon
5. Lapa Fro
6. Linden
7. Philadelphia Story
Lengte: 24:42
Grootte: 22.7MB
18th September 2007, 10:34 pm
In verlede week se Uitsaaines “Wat sê die Reg?” program (CS Law #24 hieronder) het ek gepraat oor die Appélhof Bloemfontein saak van die Amerikaanse egpaar wat ‘n aansoek by die Johannesburg Hooggeregshof gebring het vir bewaring en toesig van ‘n geabondoneerde babatjie ten einde haar na Amerika te neem en in die staat Virginia onder die Amerikaanse reg aan te neem.
Ek was salig onbewus daarvan dat die saak op appél na die Konstitusionele Hof in Braamfontein geneem is. Vanoggend het die koerante berig dat dit in die hof is, en ek het besluit om te gaan luister. Hierdie potgooi is net so paar gedagtes oor my ervaring vanmiddag. Die uitspraak is voorbehou, en ons behoort teen volgende week se Uitsaaines uitsending te kan berig oor die beslissing.
Lengte: 6:07
Grootte: 5.7MB
12th September 2007, 10:28 pm
Nuusbrokkie: Helen Zille gearresteer in Mitchell’s Plain.
Juriesaak: Kan Amerikaanse egpaar SA kind deur die Hooggeregshof aanneem?
Hofsake: Patricia de Lille betaal skadevergoeding aan HIV lyers.
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op
Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die
rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 56:43 lank en 54MB groot om af te laai.
10th September 2007, 08:57 pm
Terug.
Lengte: 11:56
Grootte: 11MB