26th August 2007, 07:42 pm
Nuusbrokkie: kondoominspekteur vanogend gearresteer
Juriesaak: Mag Moslem man se tweede vrou in sy huis aanbly?
Hofsake: Caveat subscriptor (lees die fynskrif) – 2 onlangse sake
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 55:40 lank en 51MB groot om af te laai.
20th August 2007, 08:44 pm
Nuusbrokkie: Pretoria naamsverandering draai in die hof.
Die Uitsaaines Jurie: Die oorywerige skoonma…
Interessante feite oor die Nasionale Kredietwet.
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 48:24 lank en 44.4MB groot om af te laai.
14th August 2007, 09:15 pm
Herinneringe na ‘n naweek weg.
Lengte: 25:54
Grootte: 23.8MB
2nd August 2007, 09:47 pm
Brandstoftekort vanweë stakings
Lengte: 4:33
Grootte: 4.2MB