27th July 2007, 10:56 pm
Nuusbrokkie: McBride betrokke in 3 hofsake.
Die Uitsaaines Jurie: Verliesbeheerbeamptes se oorywerigheid eindig op in die hof.
Die golflandgoedbewoner wat golfballe in sy erf moet verduur.
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 48:38 lank en 44.6MB groot om af te laai.
17th July 2007, 07:13 pm
Nuusbrokkie: Regter Hlope mis RDK sperdatum.
Die Uitsaaines Jurie: Moet die advokaat se asemklikker toets aanvaar word?
Die prokureur wat sy identiteitsregte afdwing.
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op
Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die
rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 51:48 lank en 47.5MB groot om af te laai.
7th July 2007, 11:51 pm
Innibos nabetragting.
Waar is Ben?
Cleartype
Lengte: 10:26
Grootte: 9.6MB
5th July 2007, 06:56 pm
Nuusbrokkie: Meerderjarigheidsoudersom verlaag na 18
Die Uitsaaines Jurie: Drifters se vrywaringsklousule
Die regsgevolge van pornografie in SA (vervolg)
Elektroniese meeluistering en massa-epos
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 55:22 lank en 50.8MB groot om af te laai.
3rd July 2007, 08:45 pm
In die ewige soeke na beter monitor resolusie kom ek vanaand op hierdie wenk af om ClearType (Windows OS’s) aan te skakel:
Op die desktop moet jy right click en ingaan op properties, appearance, effects. Daar kies jy Clear type in die drop down box. Die verskil is ongelooflik, veral as jy baie met dokumente werk (soos ek) op jou rekenaar.
1st July 2007, 06:20 pm
Nuusbrokkie: Project Echelon
Die Uitsaaines Jurie besluit of Jesus Christ Superstar vandag nog steeds verbied sou word. Ons kyk verder na pornografie en die reg in Suid Afrika.
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 51:12 lank en 47MB groot om af te laai.
1st July 2007, 06:16 pm
Ek en Ané gesels oor ons besoek aan Innibos by Nelspruit hierdie naweek.
Lengte: 32:10
Grootte: 30.5MB