Archive for April 2007

CS Potgooi #95 – Nuus

Nuus oor die afgelope 3 weke

Lengte: 26:12

Grootte: 24.1MB
Direkte aflaai
RSS Feed

CS Law #12 – Wat sê die reg?

Nuusbrokkie: swart bemagtiging vir klein sakemanne.
Broad Based Black Economic Empowerment Act – Code of Good Practice
Ek en Raymond stel die Uitsaaines Jurie aan om die hof se uitspraak te besluit.

Wat gebeur as jy klik op jou werkgewer – die Whistleblower Act.

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live!


CS Law RSS
Luister Uitsaaines Live direk van die internet af
lengte: 47:23
grootte: 43.5MB

#95 Tek – CS Potgooi

Sommer allerhande gedagtes oor tegnologiese dinge.

Luister na die Woemf potgooi by www.woemf.co.za

Lengte: 18:05
Grootte: 16.6MB
Direkte aflaai
RSS Feed

CS Law #11 – Wat sê die reg?

Ek en Raymond gesels oor Internasionale reg – uitgesaai opo Uitsaaines Live op 5 April 2007.
Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live!


CS Law RSS
Luister Uitsaaines Live direk van die internet af
lengte: 47:34
grootte: 43.6MB