Wat sê die reg? – Uitsaaines Live
Vanaand het ek en Raymond gesels oor die impak van godsdiensvryheid in die werkplek.
Welkom by my cybertuiste!
Archive for February 2007
Vanaand het ek en Raymond gesels oor die impak van godsdiensvryheid in die werkplek.
Oorspronklike denke moet vergoed word as die outeur dit verkies
Skype vir PortableApps
Digitale diktasie toestelle
Lengte: 21:52
Grootte: 21.2MB
Direkte aflaai
RSS Feed
Met die vriendelike vergunning van Uitsaaines Live bring ek nou die opnames van ons Woensdagaand programme via die CS Law RSS feed.
#9 handel oor die stemreg van expats in die buiteland en was 31 Januarie 2007 op Uitsaaines Live uitgesaai.
CS Law RSS
Luister Uitsaaines Live direk
lengte: 43:43
grootte: 41.3MB
Drome, weer eens
Jeremy Taylor, Piet Botha en Sting
Lengte: 23:05
Grootte: 21.2MB
Direkte aflaai
RSS Feed
Die nuutste bouvordering
Vanaand het ons gesels oor aanspreeklikheid vir laster op die internet en bestuurslisensies in Nederland, met spesiale gas in die ateljee, Machiel van potgooi.nl.
Luister op die internet by http://72.29.81.61:8000/listen.pls elke Woensdagaand vanaf 21:00 Suid Afrikaanse tyd.
Charles het in Dubai ‘n Sandisk USB drive aangeskaf wat preloaded kom met die U3 platvorm. Dit sluit draagbare internet sagteware soos Firefox, Thunderbird en Skype in, maar is ongelukkig proprietary aan Sandisk.
Dit was egter so nuttig dat ek gereken het iemand moes dit al as gratis sagteware ontwikkel het, en so kom ek op Portableapps.com af. Dit werk op die beginsel van ‘n autorun file wat jou USB drive sal oopmaak met ‘n Start menu vanwaar jy die sagteware kan lanseer.
Geen USB drive kan tot sy reg kom sonder hierdie of ‘n soortgelyke program nie.
Ons het vanaand gesels oor verbruikersregte in Suid Afrika.
Consumer Protection Bill (Wetsontwerp)