Zim Zam Zim – CS Travel Potgooi
Heen en weer tussen Zim en Zam!
Lengte: 13:43
Groote: 12.7MB
Direkte aflaai
Cybersakkie Travel RSS Feed
Welkom by my cybertuiste!
Archive for December 2006
Heen en weer tussen Zim en Zam!
Lengte: 13:43
Groote: 12.7MB
Direkte aflaai
Cybersakkie Travel RSS Feed
Die vakansie het amptelik begin met Apocalypse Now Redux, Pi en Friends with Money.
Lengte: 20:12
Groote: 18.6MB
Direkte aflaai
RSS Feed
Ek en Ané in die kar oppad na die Vic Falls – grensposte , en nogmaals grensposte.
Lengte: 15:36
Groote: 14.4MB
Direkte aflaai
Cybersakkie Travel RSS Feed
Ek en Ané het aan die einde van ons kort besoek aan die Victoria Watervalle hierdie potgooi opgeneem. Kyk uit op die Cybersakkie Travel RSSfeed vir nog oudio wat ek opgeneem het met die iPod micromemo opnemer.
Lengte: 38:18
Groote: 35.2MB
Direkte aflaai
RSS Feed

Die voormalige Cybersakkie Namibia rssfeed is in naam herdoop na Cybersakkie Travel (dankie Klei Lat!). Regs click rssfeed vir die feedburner link of kyk in die linker sidebar vir Cybersakkie Travel onder “al my potgooie”.
Ek gaan die heel eerste potgooi op die Cybersakkie Potgooi feed publiseer aangesien dit ‘n mooi oorsig gee oor alles wat ons gedoen het. Van Woensdag af sal ek die ander potgooie apart vrystel op Cybersakkie Travel. Soos hulle sê: hou hierdie spasie dop…
Zim, die land waar jou geld verval na ‘n jaar. Maar ook die tuiste van die Victoria Watervalle. Mens kan egter nie net die valle besoek nie, en ons is dus ook na die Chobe wildreservaat vir ‘n dag. Die hoeveelheid wild in die Chobe, om nie te praat van diés wat oor die openbare paaie loop, is verstommend.
Spring reguit na die album.
Die groot regsnuus in Botswana was ‘n Lobatse Hooggeregshof uitspraak op 13/12/2006 waarmee die Basarwa Boesmans se grond in die Sentraal Kgalagadi Wildreservaat aan hulle teruggegee is na ‘n regstryd van amper 5 jaar! Die Botswana Guardian van 15/12/2006 was amper uitsluitlik daaraan gewy gewees.
Lengte: 15:57
Grootte: 14.7MB
Direkte aflaai
RSS Feed
Hierdie een is opgeneem vroeg die oggend van 18 Desember 2006 by die Vic Falls, Zimbabwe.
Ek gesels oor wetenskapfiksie, die Loslyf redaktrise en rekenaars.
Lengte: 26:10
Groote: 24MB
Direkte aflaai
RSS Feed
Ons is terug van ons Afrikareise! Ek het kans gekry om baie oudio op te neem op die mobiele potgooi-ateljee, en sal sodra die postproduksie afgehandel is ‘n Cybersakkie, Cybersakkie Law en Safarisakkie potgooie uitgee.
Die rekenaarprobleme is amper opgelos, laas Saterdag wou die rekenaar nie opstart nie, en vanmiddag het my ondersoek gewys dat die waaiereenheid met die installasie van die netwerkkaart agterstevoor teruggesit was met die gevolg dat die motherboard oorverhit het. Een van die dubbelwaaiereenheid se waaiers het ook opgehou draai, sal nog sien hoe ek dit gaan aanspreek.
Net ‘n paar gedagtes.